Modulekode | MBK 709 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die bestuur van die natuurlike omgewing met betrekking tot sport- en rekreasieverbruik word verklaar. Fasiliteitsbestuur as kardinale opdrag van die sport- en rekreasiebestuurder word volledig bestudeer. Sporttoerisme as groeiende komponent van die industrie word ook aangeraak vanuit ruimtelike bestuursoogpunt. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App